Café’ Diem

Café’ Diem

In 2017 het ons nuwe kafeteria, Cafe Diem, sy deure oopgemaak.

Nie net is dit ‘n plek waar jy die heerlikste verversings te ete en te drinke kan aankoop nie, maar dis ook ‘n plek waar ons leerders naskool hulle huiswerk kan voltooi en ook ‘n plek waar hulle net kan ontspan.