Netbal / Netball

The 2017 netball season started in March when the girls took part in a coaching clinic held by Ms Edelweiss Calitz of Alto Peto.  The U/14A and B teams also attended a clinic that was held at Serobe.  Before we started with practising. Mr Corneels Schabort from the North West University presented a motivational seminar.  It made a big difference to our season.

Our season started by taking part in the Vanderbijlpark Night Series.  We competed against local schools like Driehoek and Transvalia and it was great practice for our league that was about to start.

Ons het ’n baie suksesvolle seisoen met uitslae met verskeie spanne wat uitstekende plekke behaal het. Baie geluk aan die O/16A-span wat ʼn tweede plek in die Fezile Dabi Liga behaal en deurgedring het na die Vrystaatbeker toe asook die O/15B’s wat ʼn eerste plek in die Fezile Dabi liga verower het.

Op provinsiale vlak het ons 13 spelers gehad wat na die Vrystaatproewe deurgedring het, en drie wat aangewys is om deel uit te maak van die Vrystaatspan wat aan die SA Netbal Skolekampioenskappe deelgeneem het. Drie van ons is aangewys om deel te wees van die Kiewietspan.

Baie geluk aan ons skeidsregters en gradeerders wat gekies is om deel te wees van die Vrystaatspan wat aan die SA Netbal Skolekampioenskappe deelgeneem het en die volgende graderings behaal tydens die seisoen: Me. C. Badenhorst (SA C+), me. A. Botes (SA C), me. M. Kȕhn (SA C) en me. C Koen (SA C+). Me. Koen het ook as gradeerder by die kampioenskappe opgetree.

Dankie aan al die afrigters en hulle toewyding gedurende die 2017-seisoen. Ons groet vanjaar die graad 12-netbalspelers.  Dankie vir julle bydrae tot SHS se netbal.

SHS netball is proud of our progress this year. We wait expectantly for the 2018 season!

Me. A. Botes
Organiseerder

Oos Vrystaat Bokkieweek

Free State Netball U 17

Kiewiete Netball