Nicole Louw gekies vir Span Afrika!

Hokkiespelers in Nederland
November 30, 2017
SHS Rugby Champions!
September 3, 2018

Nicole Louw gekies vir Span Afrika!

Hoërskool Sasolburg se eie superster, Nicole Louw is om die Afrika kontinent te verteenwoording by die 2018 Youth Olympic Games in Buenos Aires, Argentinië van 06 tot 18 October 2018.
Baie geluk Nicole!