THE FLAME
September 6, 2018
SHS Athletes competing at Twizza ASA Track and Field Championships
April 7, 2021

SHS Dansers skitter!

Die volgende leerlinge het aan Virtual Talent America deelgeneem vir verskillende dansstyle. Hulle het Suid-Afrika by Talent America verteenwoordig. Hulle het SA-kleure in Presterende Kuns Internasionaal behaal.
Suné du Rand: naaswenner en 2de posisie wêreldwyd in Contemporary, Lyrical en Hip hop.
Irezé Fourie: 1stw en 2de posisie wêreldwyd in Tap.
Marli Beckmann: 4de posisie wêreldwyd in Contemporary.
Milandri Fourie: naaswenner en 4de posisie wêreldwyd in Contemporary.