Tennis

Tennis

Hoërskool Sasolburg kan met reg trots wees op elke tennisspeler van 2017.  Na ’n goeie seisoen kan ons met dankbaarheid terugkyk op verskeie hoogtepunte.

League

During the second team we participated in two leagues. All our teams played in the Vaal Triangle league and our first teams also participated in the Vaal River league. All teams behaved like champs on and of the courts and showed true sportsmanship.

Our boys and girls second teams struggled against the opposition. Since the majority of these players are juniors, we are full of hope for better results next year.

Our first boys team took third place third in the Vaal Triangle league, but won the Vaal River league.  Since this is also a very young team, we can’t wait to see what they will achieve next year.  Well done, boys!

Our first girls team was once again our proud and joy.  These lovely ladies outdid themselves by winning both the Vaal River and Vaal Triangle league.  They kicked dust into the eyes all their strongest opponents.  Here are some of their scores:

SHS Girls First team

 

59 – 13 Transvalia
51 – 21 Heidelberg Volkskool
47 – 8 Afrikaans Hoërskool Kroonstad
SHS Boys First team 30 – 25 Afrikaans Hoërskool Kroonstad
37 – 18 Hoërskool Kroonstad
41 – 14 Salomon Senekal (Viljoenskroon)

Provinsiaal

Ons is baie trots op ons spelers wat hul plek in die Fezile Dabi-streekspan losgespeel het:

Seuns O/15: Arend Pretorius en Pirow Engelbrecht

Dogters O/17: Larize Nel en Jesse Beukes

Seuns O/17: Johan Geldenhuys en Zian Pretorius

Dogters O/19: Jenna Straw en Zenita Peens

Die O/15- en O/17-Fezile Dabi spanne het 25 Augustus aan ’n interprovinsiale toernooi in Klerksdorp deelgeneem.  Hier het ons spelers hulle ook goed van hul taak gekwyt.

Tournaments

Menlo Mixit Doubles Tournament:

This tournament held in March at Sun City is a highlight on the tennis calendar.  The two first teams went all out this year playing their best.  The competition is always tough and this year was no exception.  Our teams battled it out against competitive teams and in their free time enjoyed the delights of the Valley of the Waves.

Marilee Moolman Toernooi:

Tydens die koudste naweek in Augustus het ons die Karoo aangedurf.  Hierdie toernooi is altyd ’n besonderse ervaring.  Goeie tennis en plattelandse gasvryheid maak hiervan ’n heerlike toernooi.  Ook kon ons hierdie jaar sneeu sien! Ons dogterspan het die vierde plek verwerf.  Ons is ook dankbaar teenoor mnr. Bertie Jacobs wat ons veilig vervoer het.

Larize Nel het deelgeneem aan die TSA Nasionale-toernooi en die 34ste posisie verwerf. Haar posisie op die O/16-Nasionale ranglys is tans nommer 46.  Welgedaan, Larize! Ons is trots op jou.

Mr. Werner Joubert en sy akademie is steeds in beheer van die eerstespanne se afrigting.  Nie net slyp hy hul vaardighede nie, maar stel belang in elke speler se persoonlike ontwikkeling. Geen van ons tennissuksesse sou sonder hom moontlik wees nie.

A promising 2018 lies ahead.  We can’t wait to take on some new challenges.  SHS says goodbye to the matrics Jenna Straw and Zenita Peens who have been valuable players.

Me. T.  Coetzer

Organiseerder

Eerstespan:

Geldenhuys (reserwe), W. Prinsloo, Z. Pretorius, A. Pretorius, P. Engelbrecht.

Tweedespan:

Loftie-Eaton, J. Straw, J. Geldenhuys, J. Straw, M. Fisher.

O/15-Fezile Dabispan:

Pretorius, P. Engelbrecht.

O/17-Fezile Dabispan:

Geldenhuys. Z. Pretorius.

Eerstespan:

Z. Peens, L. Nel, J. Beukes, H. Louw.

Tweedespan:

K. Masite, L. Pancham, J. Maul, D. Marques, P. Pitso.

O/17-Fezile Dabispan:

L. Nel, J. Beukes.

O/19-Fezile Dabispan:

Z. Peens, J. Straw.

O/16-TSA ranglys:

L. Nel

Sy is nommer 46 op die O/16-TSA ranglys,
en het aan die nasionale toernooi deelgeneem.

SunCity Gemengde Dbl toernooi:

1e ry: L. Nel, J. Beukes, J. Straw, H. Louw, Z. Peens.2e ry: Mnr. W. Joubert (afrigter), J. Straw, W. Prinsloo, Z. Pretorius, J. Geldenhuys, me. T. Coetzer (spanbestuurder).

Marilie Moolman Tennistoernooi:

1e ry: J. Straw, me. T. Coetzer, L. Nel.2e ry: D. Marques, A. v.d. Westhuizen, J. Beukes, L. v.d. Westhuizen.

Marilie Moolman Tennistoernooi:

1e ry: P. Engelbrecht, mnr. B. Jacobs, W. Prinsloo.2e ry: J. Straw, Z. Pretorius, A. Pretorius, J. Geldenhuys.