Visuele Kuns / Visual Art

Visuele Kuns / Visual Art

In die 2017 se Eisteddfod kunskompetisie het SHS-kunsleerders volgende behaal:

• 11 kunswerke het 100% behaal

• 26 kunswerke het A++ behaal.

• 16 kunswerke het A+ behaal.

Hoerskool Sasolburg was vir die derde jaar in ’n ry die wenners van die Sasolburg Biblioteek se herwinningskompetisie.

Vaaloewerkunstefees

Desiree Skellern was die ontvanger van die Bobaas toekenning.

35 leerders het A++ verwerf

Praktiese eksaminering van 2017-kunsleeringe:

Juliet Nene het die hoogste akademiese prestasie vir 2017 behaal

Kunstrofee vir beste presteerder:

Desiree Skellern het Kunstrofee vir die beste presteerder vir 2017.

Me. T. Swanepoel
Kunsonderwyser

Participation in arts festivals:

1st row: B. Mokoena, M. Mofokeng, Z. Tsuke, Ms J. Swart, K. Morake, T. Ndlovu, R. Tsukudu.

2nd row: T. Radebe, N. Mosoeu, C. Manten, L. Gebashe, S. Msibi, S. Sigwebela, P. Makekeng.

3rd row: R. Raditsela, P. Mhlungu, S. Cele, R. Manana, O. Ngobese, N. Dikio, H. Moola,R. Mokgethi.