Geskiedenis / History
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
1982 792 138 136 38
Inwyding van Hoërskool Sasolburg se nuwe geboue op 25 Februarie deur sy edele, mnr L.J. Botha, die Administrateur van die Vrystaat, asook die inwyding van die koshuis. Eerste skooltoer na Europa. G. de Witt : 6 onderskeidings. Leerlinge verkoop 52 000 poskaarte ten bate van skoolfonds
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
1983 855 95 94 28
Karnaval: “Die Afrikaanse Lied”. B. Jordaan en L.van der Walt: elkeen vyf onderskeidings.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
1984 909 141 135 23
Hoërskool Sasolburg is 30 jaar oud. Eerste oud-leerlinge Reünie. Magoebaskloofkampe: 21ste kamp. Atletiek: Seuns (0/19) wen Sol Harristrofee. Hoërskool Sasolburg word eerste wenner van Zola Buddtrofee. B. Winkler wen Nasionale Taalbondeksamen. M. Oranje behaal ses onderskeidings. Mnr. W. Nel –Adjunkhoof
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Ondeskeidings
1985 894 151 148 39
International Year of the Youth: 246 pupils camped at Golden Gate . The fountain and the sun- dial in front of the school officially inaugurated. The first rugby team won the Mayors Trophy for the First time. Third educational school tour to Europe . Motorcycle tour to Lesotho . Go- kart race. Cycle tour to Villiers in aid of the Pioneer School in Worcester . E. Vermeulen obtained Junior Springbok colours in athletics. The raft Seekoei 1 was launched. Birgit Winkler obtained 7 distinctions . The school won the Zola Budd Trophy for the second time during the O.F.S.Interhigh Athletics meeting. Classical music was played for the first during school hours in the corridors. Kim Dirksen: Rotary Exchange student to visit Belgium in 1986.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
1986 872 144 140 30
Karnaval : “Hiep –Hiep- Hoera, Suid Afrika.” Nuwe vlot,Seekoei 2 word in gebruik geneem.Toer na Namakwaland met 82 leerlinge en 30 volwassenes. Eerste simposium vir kreatiewe skryfwerk word aangebied.Staptoer na die Visrivierafgronde. Theo van Eeden: Rotariëruitruilstudent na die V.S.A. Koerantleesperiode word ingestel.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
1987 892 155 154 56
First Std. 6 and 7 tour to the Drakensberg. Kudu and Gemsbok Flags were hoisted at the school. Robin Walton won an overseas trip in a public speaking competition. J. du Toit obtained 6 distinction and M Kruger five distinctions. Two squash courts were built at a cost of R72 000.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
1988 920 138 137 46
Seuns-atletiekspan dring vir die eerste keer in agt jaar deur na die eindronde van die Nasionale Sasolatletiekreeks. Diasfees as karnaval. Magoebaskloofkamp: 25ste kamp met 110 leerlinge en 13 volwassenes. CSV/SCA Jeugweek . Die 1968-matriekklas hou ‘n reünie wat deur 43 oud-leerlinge en personeel bygewoon word. A.van Wyk is die hoofseun van die O.V.S. Jeugkoor en M Woolington verwerf die hoogste punte vir Latyn in die Vrystaat. Eerste Okavangotoer na Botswana en Zimbabwe . S.de Kock, R.du Plessis en S. Robertson as uitruilstudente na Duitsland.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
1989 926 159 155 39
Herman Nel verwerf 5 onderskeidings en verskyn onder die Top Tien-leerlinge in die O.V.S. Stefan Erasmus is die SA Veldboogskietkampioen (Junior Mans). ‘n Griekse Fees word by die skool aangebied. ‘n Buitelugklub word by die skool gestig. Die Bestuursopleidingsprogram word by die skool in werking gestel. Die reünie van die 1969-matrieks word deur 22 oud-leerlinge bygewoon. Mnr. P.J. Odendaal bevorder tot adjunk – hoof. Sean Heckler is lid van die S.A. Skoleswemspan na Taiwan . Norman Barlow: S.A. Skole Skyfskiet.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
1990 932 161 152 43
Mr. S.H. Pellissier is the first winner of the National Technotron prize. A German festival is held at the school but the accident during the torch parade in which 80 pupils are injured mars the occasion. Willie Nel (std.8) receives a gold medal in a National Computer Programme competition. Stefan Erasmus becomes a world champion in archery. Catherine de Bruyn obtains six distinctions, while Miné Nel and Veronica Kietzman obtain five distinctions each. The musical “My Fair Lady” is a huge success. The cadet band wins in the C Section in Kroonstad. Damon Berry and Louise Walton win Best Actor and Best Actress awards in Bloemfontein . Janice Bradbury is the first recipient of the Robbie Walton trophy for outstanding Leadership. Reunion of the 1960, 1970 and 1980 matriculants. School tour with 60 pupils to Botswana ,Zimbabwe and Malawi.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
1991 930 146 139 45
Mnr S.H. Pellissier tree af nadat hy 30 jaar (20 jaar as hoof) aan die skool verbonde was. Paul Ferreira won die beginnersprys in die liedjieskryf kompetisie van die Transvaalse Voortrekkers, Rapport, en Afrikaanse Treffers. Ingrid Schroda en Gerhard Geertsema is deel van die S.A.afvaardiging van vier skoliere na die Internasionale forum oor natuurbewaring in New York . Karnaval met die tema “Volkerevreugde” word op 17 en 18 Mei gehou. Willie Nel ( jnr) eindig eerste in die st.9 afdeling van die O.V.S. Skeinatkonvensie. Die Ouervereniging hou ‘n geslaagde kunsuitstaliing ter afskeid van mnr. Pellissier. Lara Barlow behaal ‘n eerste plek by die SA Skole Skyfskietkampioenskap. Die 28ste Magoebaskloofkamp word deur verskeie oud-leerlinge, party vanuit die eerste kamp in 1962, bygewoon. Die 1966-en -1981 matriekklasse hou reünie. Riaan Cloete, Beverley Miller, en Jaco van Zyl : SA Plattelandse Muurbalspan. Die eerste Aardrykskundesimposium word by ons skool aangebied. Andries van der Merwe behaal vyf onderskeidings in die O.V.S. Matriekeindeksamen.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
1992 937 155 150 46
Mr. D.P. Steytler was appointed as the third principal of Sasolburg High School . Mr. S.H. Pellissier, who retired at the end of 1991,received a honourary doctorate in Education from Unisa. Hanlie Kruger visited Taiwan as a member of the SA Schools Swimming team. The u/13A netball team played in the finals for the Director’s Trophy. The school orchestra undertook a successful tour of Namibia . The seventh Juta Afrikaans Symposium took place with Hertzog Prize winners, Prof. T.T. Cloete and Henriette Grove as speakers. The 1972- and- 1982 matric classes held reunions at the school. Kirsty Albertyn received Junior Springbok colours for Biathlon. Ronel Oosthuizen was a member of the S.A. Junior Tenniquoi’s team and Joan van Rooyen of the S.A. Schools Tennis Team. Willie Nel obtained six distinctions in the final matric examination. He came third in the Free State and received the Escom Price for the highest marks in mathematics.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
1993 852 159 155 42
Karnaval:”Back to the sixties.” Ons word ‘n model C-skool. Inlywing van die oorbruggingsentrum met 15 rekenaars. Carpe Drom Herwinningsprojek eindig 3de op Nasionale vlak.Toere na Europa en Malawi . Senior seuns tennisspan dring deur na kwarteindronde vir die Direkteurstrofee en die 1ste hokkiespan tot die finaal. Ross Astrup word Wêreldkampioen in kaalvoetwaterski. Ronel Oostuizen lid van die SA 0/21-ringtennisspan na Wes Duitsland, Helene Muller verwerf Springbokkleure in swem. Lara Barlow verwerf Junior Springbokkleure in Skyfskiet, Melanie Pretorius in Gimkana, Grant Scott in Fietsry, Tersia Nel In Lewensredding en Jaco Jonker in Atletiek.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
1994 812 136 136 49
Hou 40 jaar reüniedinee wat deur ongeveer 250 oudskoliere bygewoon word. Hou ook ‘n Karnaval. Bied die skoolkonsert “Last Change High” aan. Die 20ste Skeinat Olimpiade word hier aangebied. Begin met ‘n interne radiostasie. Magoebaskloofkamp vier sy 30ste bestaansjaar, Ski-toer na Franse Alpe. Tydens Interhoër verwerf ons die Zola Budd Trofee vir die 3de keer en Bruce Meyer verower die S.P.Barkhuizen-trofee. Craig Ferguson ingesluit in die SA skole Waterpolospan en die waterpolo is vir 8 agtereenvolgende jare die ligawenners. Seuns Tennisspan dring deur na halfeindrondte vir die Direkteurstrofee. Ons deel met HTS die Burgermeesterstrofee vir rugby. 0/15-Landloopspan eindig 2de in SA. In Boogskiet verbeter Jacques Cilliers ‘n Afrikarekord en Septimus Cilliers verower ‘n goue medalje tydens die Afrika Spele. Anika Oliën verwerf 6 onderskeidings. Cobus Geertsema en Yolanda van Niekerk verwerf elk 5 onderskeidings.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
1995 829 155 152 45
Ons bied ‘n kleurvolle Wêreldbekerrugby Karnaval aan. 19 leerlinge en 6 onderwysers toer in Europa en doen onderweg Egipte aan. Die atlete neem tydens die toer deel aan ‘n atletiekbyeenkoms in Duitsland. 45 Leerling en 10 onderwysers toer via Zimbabwe , Malawi en Tanzanië na Kenia tot by die ewenaar. ‘n Skoolgroep besoek die “ Grahamstown Festival of Art ” vir die tweede keer. Vir ‘n interskole Wintersportdag reis 320 leerlinge en onderwysers per trein na Durban . Die eerste St.6 leerlinge registreer vir Hotelbestuur en spyseniering. Edith Berry slaag met 6 onderskeidings,Rudolph Fourie met 5, Charmaine Fick met 4 en Hester Grové met 3.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
1996 847 136 134 87
Mnr. D.P. Steytler word bevorder tot Skoolbestuursontwikkelaar met ingang 1 Oktober. Mnr. A.J. Muller word aangewys as skoolhoof van 1 Januarie 1997.Carli Steyn (4de in the Vrystaat), Zabeth Grobler, Arno Pietersen, Marli Olën en Elsa de Klerk verwerf elk ses onderskeidings. Nog 3 leerlinge verwerf 4 onderskeidings en 3 leerlinge elk 3 onderskeidings. Die sangkompetisie se finaal vind in die Etienne Rosseauteater plaas. Septimus Cilliers word wêreld-kampioen in boogskiet. Kevin Evert verteenwoordig SA Skole in Australië vir swem. Shaun Sowerby word gekies vir die SA Skole 0/19-rugbyspan. Cobus Cilliers word die Afrika Junior Boogskietkampioen. Leslie Simm neem in die VSA deel aan die Amateur Äerobiese Wêreldkampioenskap. Renier van Eck word gekies vir die SA Platteland 0/15 krieketspan. Hendrik van Huyssteen word aangewys as die kaptein van die SA Skole Korfbal B-span. Elna Engelbrecht verteenwoordig SA in Korbal 0/19. Ons senior seunshokkiespan wen die Vaaldriehoekliga.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
1997 920 150 149 88
Anél Naude and Zani Fourie each obtained 6 distictions, Swjoerd Douwenga 5 and a further 6 pupils received 3 distinctions each. Sasolburg High School is listed as one of the top 100 schools in SA. The construction of the La Palette school restaurant and the Sam Pellissier Clubhouse is completed and both are officially opened. Beste skool tydens Vaaloewer se kunswedstryd. Verwerf Bobaas- + Stertoekennings, asook Toneeltrofee. The hiking club undertakes a 110 km hike along the Transkei coast from Port Edward to Port St Johns. 60 Pupils and staff members undertake a tour of Zimbabwe and Zambia . 4 of the German pupils participate in the exchange programme with both- East and- West Germany . Mrs. Anette Mostert receives a bursary from the Goethe Institute to visit Germany . Susan Gutter receives 92% for Music in the final matriculation examination. Gregory Dubber represents SA in the u/21 Deep sea Angeling Team. Sydelle Botes represents SA in the u/23 section of the Tenniquoits team in Germany . Seppie Cilliers receives senior Protea colours for archery. Cobus Cilliers receives SA colours for archery and is the present world champion, Iris Vinken’s artwork is chosen for Santam’s national exhibition, while Maureen van der Merwe’s artwork is one 75 SA works chosen for an international exhibition. Heinrich Pool kom 1ste in die Vrystaat en 4de in SA met die Afrikaanse Gebruikersolimpiade. The 1977 matriculation class hold its reunion. Susan Gutter verwerf 4 onderskeidings na hernasiening.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
1998 958 142 142 82
Matrikulante behaal 100% slaagsyfer. Van die 142 kandidate verwerf 103 matrikulasievrystelling. Cecile du Toit en Chantal Joyson behaal 6 onderskeidings. Reina de Jager en Marcel van Wyk elk 5, Antoinette de Klerk en Manja Bleker elk 4. Vier leerders behaal 3 onderskeidings.‘n Karnaval met die tema “ ‘n Dag met Ster-kinekor” word aangebied in Augustus, tesame met ‘n Gold Rush. Die Afrikatoer was na Mosambiek en Bassarato- eiland. Die 0/15- krieketspan verloor in Vrystaat finaal teen Grey Kollege. Nege atlete verwerf provinsiale landloopkleure. Marelize Lombard verteenwoordig SA in atletiek. Paalspring word vir die eerste keer vir dogters aangebied . Drie leerlinge se werk word gekeur vir die Santam Internasionale Kunskompetisie. Eerste kandidate slaag internasionale Duitse eksamen. Grootste kamp nog ván 200 woon Magoebaskloof by. Vyf leerlinge word gekeur vir Colla Voce jeugkoor. Sonja Engelbrecht verwerf 3 goue medaljes in nasionale Afrikaans-ekspo. Twee leerlinge se werk word opgeneem in nasionale opsteltydskrif. Verskeie uitnemende prestasies word op kultuurgebied behaal . Sokker as sportsoort ingevoer.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
1999 960 159 158 90
Francois van Wyk is 2de leerling in skool se geskiedenis wat 7 onderskeidings behaal. Verder verwerf Conrad Stauss 6, Eugene Booyens en Adrian Hohls elk 5, Diana de Witt en Ulli Strohmeier elk 4 en Pablo Dancaurt, Peter Coetzee, Eric Decloedt, Andreia Dias, Marilu Snyders en Marcus te Vaarwerk elk 3 onderskeidings. 100 learners obtained exemption and 19 an A- average. SHS again rated by Sunday Times as one of the top 100 schools in SA. Liezl Engelbrecht member of the SA team to World Championships of Performing Arts in Los Angeles for drama. Received Gold medal in SA and Los Angeles . Ilse v.d. Willik’s artworks accepted for Santam’s International Children’s Art Exhibition. Genevere Randall is Free State Winner of the World Environment Day Poster Competition . Eisteddfod: skool ontvang wennerstrofee; Liezl Engelbrecht (2x) , Annali Neethling en Sasha de Beer is wenners van afdelings. Altus Muller as veelsydigste presteerder. Vaaloewerse Kunswedstryd: Skool wen trofee vir beste prestasie. Altus Muller kry die stertoekenning vir prestasies in 5 afdelings, asook trofee vir veelsydigste leerling. Liezl Engelbrecht verower bobaas toekenning vir letterkunde,1ste span dogtershokkie kwalifiseer vir top 15 nasionale toernooi te Bloemfontein in 2000. 1ste en 0/15 krieketspan speel in die finaal van Vrystaatliga, SHS wen HTS 8-3 in jaarlikse rugby derby. Wenners en naaswenners van eerste Mini Davis cup in Tennis: Jaco Loots en Chanelle Meijer, Cobus Fourie en Katherine Boucher. Boy’s and Girl’s 1st tennis teams win NFS tennis league. Cobus Cilliers lid van die Protea boogskietspan, verower goue medalje op wêreld kampioenskap en nuwe rekord. Protea colours awarded to Warren Dukas and Nikola Galic for Karate. Sydelle Botes gekies vir SA ringtennis span. Lehani Janse verteenwoordig SA in Judo. Cindy Hockly 2nd place International Winter Games in squash. Celeste Koen verteenwoordig SA in atletiek. Renier van Eck word ingesluit in VS Nuffield-group krieket. Triathlon: Celeste Koen, Leana van Dyk en René Rodgers receive gold medals at SA Championships. Fourth tour to Botswana and Zimbabwe-60 pupils and staff members. First tour to Lesotho , 35th Magoebaskloof Camp- 170 campers. Skepping van rekenaarsentrum en opgradering van voorportaal.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
2000 964 191 183 111
Salomé Meyer word nuwe akademiese leier met 8 vakke bo 80%. Gevolg deur Anél Pretorius en Yvonne Greyling (6); Cobus Cilliers, Nadia Stekelenburg, Denise Smith en Leana Van Dyk (5); Sean Calitz (4) en Estelle Kotzee, Liezl Engelbrecht, Stephanie Marques, Altus Muller, Thalitha J. van Rensburg en Lisa van der Merwe elk 3 onderskeidings. 122 matrikulasievrystellings (63.8%) word behaal. Medaljes vir uitsonderike diens op kultuurvlak aan Liezl Engelbrecht en Altus Muller. ‘n Groep personeel en leerlinge besoek die KKNK te Outshoorn per bus .German outreach of 12 pupils to Datteln , Germany . European camping tour to 6 countries . National Expo: 17 gold medals. Target shooting: 4 provincial shots. Athletics: 58 medals at Inter High. 2X International artworks delivered. 30 Provincial hockey players. Dessi Tzoneva selected to debate in the USA . 2x world Champions in Karate.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
2001 843 179 178 128
Matric Results best in Northern Free State and 8th best in Free State . Total of 140 (58,1%) matric exemptions with Liezl van Wyk, Marnel Bezuidenhoudt (7),SG van Rooy (6), Dezi Tsoneva, Frans Snyders, Wicus Verhoef (5), Zelda de Jongh, Candice de Villiers, Charl Hechter, Erna Kroch, Pawel Wroblicki (4),Robert Greyling, Genevieve Marais, Vanessa van Zyl, Ola Wilczynski, Jesicca Rossouw and Anel Nortman (3) contributing most. Hou karnaval met tema” Eenheid uit Verskeidenheid”. Multi- kulturele fees. Skitoer na Oostenryk. Besoek KKNK. Ontvang uitruilgroep van Duitsland. Skoolrevue. Manne-aand en Damesontbyt. Reünies 1981 en 1991. Leerlinge presteer : Liza Carstens en Adam Barnard goue medaljes in Los Angeles, Margie Anderson lid van Nasionale Jeugorkes, Annali Neethling en Dirk Kotze in finale rondte nasionale debat, Kirsten Hill, Tamarind Boshoff en Marika Hechter nasionale toekennings in Kuns, Stef Potgieter haal swemspan na Brasilë.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
2002 917 163 160 149
In Graad 12 slaag 62.8 % matriek met vrystelling en die 149 onderskeidings plaas SHS weer 1ste in NVS en 8ste in die Vrystaat. Presteerders is Annali Neethling (8, Andre Theron en Karmi van der Kevie (7), Paula de Witt, Lucienne van Schalkwyk en Ryno Holm (6), Leana Moolman, Genevere Randall and Ian Els (5), Willie Roux, Theresa van der Merwe, Chanell Meijer, Johann Bosman en Eduardo Cachucho (4). Nege ander behaal elk 3 onderskeidings. Rohann van Eck verkies tot SA Krieketspan. Kuns van Monica Krolewitz, Jarred Wilder en Marike Hechter nasionaal vereer. Susan J van Rensburg( public speaking), Steyn Laubscher ( shooting), Gillian Allen (rowing) obtained national gold. Natalie Menino and Lorraine Theunissen (dancing), Marnu Barnard ( Taekwan- Do), Mine Zantow (trampoline) and Stef Potgieter (swimming) represent SA teams. School started with Portugese classes. Woon KKNK by met 106 leerlinge. Toer deur Namibië. Wicus Verhoef wen nasionale prosaprys. SHS onder top 20 skole in SA vir Afrikaans- olimpiades.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
2003 870 176 173 184
Matric results again best in the NFS and 6th best in the Free State . Deidré van Wyk (9), Riëtte Bezuidenhoudt, Bianca Branford and Reginald Glastonbury (7) were top achievers. Christopher Brook, Marlise du Toit, lhette Jacobs,Luke Zieba and Ilze Stauss obtained 6 distinctions. Four learners got 5 distinctions and 8 learners got 3 distinctions.Skool besoek Volksblad Kunstefees en 50 leerlinge onderneem ski toer na Oostenryk . Leeslaboratorium word begin met 35 rekenaars. Skool 4de in SA met Afrikaanse Olimpiade. Ses leerlinge kry medaljes op Wêrelddanskampioenskap en 4 kunswerke opgeneem in Santam Nasionale Uitstalling. Rohann van Eck verteenwoordig Vrystaat in krieket.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
2004 845 153 153 178
Eerste in Noord- Vrystaat, 6de in Vrystaat. Jaroslaw Karcz verwerf 9 onderskeidings, Werner Bosman en Michiel Snyders verwerf 8 en Eduardo Cachucho, Lauren Keenan and Amy Pretorius verwerf 6 onderskeidings. SHS vier sy 50ste bestaansjaar! 800 oudleerlinge woon reünie by. Personeel skitter in Melodrama. Karnaval met vlotte: “ Van Toeka tot Nou” . Wintersportkodes neem deel aan aan PUK Interprovinsiale Sportreeks. SHS wen HTS met 13-7. Krieket dring deur na Vrystaatbeker finaal teen Grey Kollege. 187 Kampeerders woon 40ste Magoebaskamp by. Christo Kühn verwerf ‘n eerste plek in Vrystaat Biologie Olimpiade. 5 leerlinge se skryfkuns word in Poort opgeneem. SHS verwerf ‘n 2de plek in Vrystaat in 2 Afrikaanse Olimpiades. Phillipa Meintjies’ poster is one of the best out of 700 in SA. 29 Learners tour Italy and Croatia . Werner Bosman is first in Free State in Science Olympiad. Senior Boys’ tennis team 1st in NFS. Gerhard Smit represents Free State Country Districts in Nuffield Cricket. Conrad Weldhagen represents SA at the Taekwon- Do World Championships. Steyn Laubscher awarded Protea Colours for Silhouette Shooting.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
2005 869 173 172 189
Matriekuitslae plaas SHS weer eerste in NVS en 6de in Vrystaat. Verower trofee vir beste skool op Vaaloewer Kunswedstryd . Gavin Maree onder top 5 sprekers by die National Public Speaking Challenge. Rowan van Zyl wen nasionale liedjieskryfkompetisie. Elné Potgieter se produksie ”All about tap” maak buiging by Aardklop. Bianca Taute beste dames skaakspeler by SA’s. 2 SA Atletiekkampioene: Sabile Mofokeng (90mH) en Leslie Coleman (verspring). 43 leerlinge ski in Kitzbuhel, Oostenryk. Wen Vaaldriehoek Gholfliga en Pro 20-krieket. Waterpolo wen 1ste liga. Verslaan HTS 13-12 in jaarlikse rugbykragmeting ; 0/14- en 0/16 – spanne speel in Valke Eindstryd. Hokkie presteer: Seuns- 3 NVS spellers, o/18 wen Vaaldriehoekliga, 0/16 eindig 2de. Dogters- 16 NVS speelsters, eindig 3de uit 12 skole in PUK Interprovinsiale reeks, 1ste span speel uit vir NVS beker. Ander provinsiale spelers: skaak (3), tennis (3), pluimbal (4), muurbal (2), waterpolo (3). Netbal 0/14 A en 0/19 A eindig 2de in NVS.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
2006 843 155 154 102
Michelle Fouche verwerf 7 onderskeidings en Maria Milltiades en Mine Zantow elk 6. Karolina Karcz na ATKV redenaarskompetisie eindrondte vir Tweede Taal sprekers. Cafeteria opened in November. Hendri Barnard as Victor Ludorum by SA Skole Swemkampioenskappe aangewys . The artworks of Kristen Steynberg and Anja du Preez were chosen for the Santam Travelling Exhibition. Laurine van der Walt won the Development Bank of South Africa National Art competition. Skool roei die Oranjerivier vanaf Noordoewer tot by Visriviermond met 80 leerlinge en personeel. Gerrit Scheepers ontvang Protea- kleure in baanfietsry. Steyn Laubscher ontvang Proteakleure in silhoeëtskiet. Eerste rugbyspan wen HTS 3de keer in ‘n ry.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
2007 775 162 162 93
Skool eindig eerste in NVS en 11de in die Vrystaat met matriekuitslae. Jessica Costa wins national Art competition. Wilecia de la Porte se kunswerk gekies vir Santam Nasionale Kunsversameling. Laurine van der Walt behaal 3de plek vir Kuns by National Youth Awards. Willie Nel, jarelange adjunkhoof, oorlede. 53 leerlinge besoek Dubai en gaan ski in Kitzbuhel Oostenryk. Nelia Enslin verteenwoordig Vaaldriehoek by SA Senior Swemkampioenskappe. Jarryd Patrick en David Morake verteenwoordig SA in tennis in Slovakia . Anika Vermaak verteenwoordig SA in karate in die VSA. Karabelo Mokeone represented SA in U/17 Soccer tournament. Gerhard Smit verteenwoordig Vrystaat in krieket. Meisies hokkie eindig 2de in die Vrystaat en seuns wen Vaaldriehoekliga vir die 3de keer.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
2008 771 155 155 159
A total of 107 Grade 12 learners qualify for degree studies. Toppresteerders: Anja du Preez met 9 onderskeidings; Erica Langley, Carina Visser en Louisa Gunter met 8 ; Rethabile Myoli en Veneshree Govender met 7 onderskeidings. Tennis teams participate in national Menlopark tournament. Tweede roeitoer op Oranjerivier met 60 leerlinge. Gholfspan wen Vaaldriehoekliga vir die 4de keer. Seuns hokkie vir 5de jaar Vaaldriehoekliga wenners. National Teachers awards: Science Educators Team – Theo Pellissier, Carin Wilsenach, Michelle Scholtz en Shaun McGeer- obtained 1st place in Free State. National Microsoft Innovative Teacher’s award made to staff member Jako Olivier. Thabo and Tshepo Masheshemane, Jeandre Ludick en Thabo Gaseitsioe opgeneem, in Vrystaat krieketspan.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
2009 820 152 152 91
Toppresteerder is Mari Baker met 6 onderskeidings. Claudette Veldhuizen en Amanda van der Walt behaal 5 elk. 99.3% kwalifiseer vir verdere studie. Jessica Costa en Sophia Valente national arts winners. Carisa Mulder speel SA ringbal. Gavin Meiring obtained SAARA colours. Catherine San Martin received Taekwon-Do SA gold medal. Brandon Shepherd member of SA karate team. Dieter Hartmann and Echardt Horstmann members of SA indoor cricket team. Kultuur verwerf 111 pronkvere. SHS 1st in national Global Knowledge Olympiad. Swem wen 7 van 11 NVS trofeë. Rugby wen 4 uit 6 teen HTS.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
2010 826 163 159 93
Jenny van Dyk obtained 8 distinctions and Samantha Bevis, Paleo Mokoena and Givarn Singh 7 each. School still amongst top 50 in Free State . Lana Laubscher (skiet), Catherine San Martin (Taekwon-Do), Brandon Shepherd (karate), Rikus Keyser (gimnastiek), Mar-leze Vos (atletiek), Marilie du Plessis (swem), Jeandre Ludick (krieket), Gavin Meiring (skiet), Sebo Baase (netbal) in RSA spanne. O/16- netbalspan wen Vrystaat. Wen alle ligawedstryde in Sasolburg. Kultuur kry 48 A++. Derde roeitoer op Oranjerivier. o/14 rugby in Beeld semi-finaal. o/16 meisieshokkie in VS finale.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
2011 835 132 130 127
Lauren Fernandes obtained 9 distinctions in grade 12 examinations. Annorien van Dyk and Liesel Schaefer (8); 3 candidates (7); 3 x (6) and 3 x (5). Special awards: Thabo Masheshemane (cricket Free State); Marine le Roux (hokkie NVS); Anmarie Janse van Vuuren (stertoekenning kultuur en nasionale kuns); Bongani von Bodenstein (badminton SA no 1); Brendon Shepherd (karate SA gold); Mar-leze Vos (atletiek SA no 1 en tennis Vrystaat); Catherine San Martin (taekwon-do SA no 1); Johann Bresser (muurbal Vrystaat); Allison Espach (netbal SA). Oorsese ski-toer na Kitzbuhel. Dogters o/16 hokkie 2de in Vrystaat.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeidings
2012 824 145 145 125
Drie graad 12-kandidate behaal 7 onderskeidings: Johann Bresser, Rosco Palmer en Abrie van Aardt; drie behaal 6: Sashen Mohan, Precious Msimango en Mikeshnie Padayachy. Kwalifiseer vir verdere studie: 96.6%. National achievers: Fabio Grunert and Mar-lezé Vos (gold athletics), Arnande Botes (cricket), Bertus van Schoor (visual arts); Bongani von Bodenstein (badminton), Catherine San Martin (Taekwon-do), Brandon Shepherd (karate) and Neël-Mari van Staden (ring ball). Sneeu op 7 Augustus. Derde roeitoer op Oranjerivier. 1ste hokkiespan 3de in Vrystaat en O/16 2de in Vrystaat.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeiding
2013 812 154 154 146
Ryszard Zywotkiewicz obtained 8 distinctions in NSC Exam; Mark Miguel and Christine van Staden 7; Rizaan Olivier, Ditshwanelo Moloi and Mar-lezé Vos 6. Goud Nasionaal: Mar-lezé Vos (paalspring); Bongani von Bodenstein (badminton); Michaela Louw (cross country); Kaitlyn Semple, Zenita Peens, Niël Pretorius, Brandon Shepherd, Nico Vermaak (karate). Kultuur Bobaastoekennings: Lerize Human, Bianca Swanepoel, Lucy van Niekerk. Overseas tour with 50 members to Italy, Croatia and Slovenia. Rugby: wen HTS met al 5 spanne. Hokkie: wen 7 ligas in Fezile Dabi.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeiding
2014 790 157 154 138
Cecile Mans behaal 8 onderskeidings; Jana van der Walt, Hannah van Dyk en George Woodley elk 7; Hanke le Roux, Marize Murdoch, Tumi Mofokeng en Christopher Snyman elk 6. Goud Nasionaal: Rosie Mokoena (ATKV Redenaars); Marinda Greyling, Stian Stoltz (atletiek); Michaela Louw (Cross Country); Jedian McLachlan (kickboxing); Sophia Lunt (taekwon-do); Alexia de Sa, Gabriela da Costa (roller Hockey); Melissa de Witt (dans); Zenita Peens (karate); Bongani von Bodenstein (badminton); Marli Roux word Presidentsverkenner. SHS vier 60ste verjaardag. The 50th Magoebaskloof camp takes place.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeiding
2015 831 165 163 147
Niël Pretorius verwerf 8 onderskeidings; Ruayen Dreyer 6; Steyn Drotsky, Lebohang Moremoholo, Zonika Stoltz elk 5. Gold medals national: Nicole Louw, Marinda Greyling, Jacques Stoltz (athletics); Nerine Jordaan (wetenskap expo); Zenita Peens, Caitlin Pillay, Muhammad Lala, Jean-Mari Gordon (karate); Tiago de Sa, Claudio da Costa (roller hockey); Sophia Lunt (taekwan-do); Bongani von Bodenstein (badminton). Presidentverkenners: André Boers, Niël Pretorius. ATKV-redenaars nasionaal: Margeaux Wassenaar, Caitlyn Opperman. Oorsese toer na Amsterdam en Parys. Boys 1st hockey team won Vaal Triangle league.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeiding
2016 844 149 149 200
Goue Medaljes: Marnise Lambrechts: Perdesport, Gabby da Costa: Roller Hockey, Nina Marais: Skaak, Michaela Louw: Atletiek, Nicole Louw: Atletiek, Joviale Mbisha: Atletiek, Zinita Peens: Karate, Jean-Marie Gordon: Karate. Onderskeidings: Chané van Niekerk (7), Angelique Weldhagen (7), Jaco Veldtmänn (7), Sané Louw (7), Callie Marais (6), Rosie Mokoena (6), Berna Jannasch (6), Mpho Sekanyela (6). Roeitoer op Oranje Rivier, Noordkaap. Joviale Mbisha deel van ASA Span. René Nel deel van o/19 Krieketspan. Karabelo Pheko part of u/14 Free State Hockey team.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeiding
2017 879 145 144 152
Goue Medaljes: Joviale Mbisha: Atletiek, Bongani Sithole: Atletiek: Nicole Louw: Atletiek, Stian Stolz: Atletiek, Jean-Mari Gordon: Karate, Anja Daneels: Karate, Marnise Lambrechts: Perdesport, Annami McClintock: Dans, Nina Marais: Skaak. Onderskeidings: Mark Drinkwater (7), Leah van Dyk (7), Sifiso Cele (6), Michaela Schreuder (6), Kendra Labuschagne (6). Riana Ras Voortrekkers Presidentverkenner. Sandile Vilakazi u/18 Craven Week Rugby. Overseas Tour to France and Spain.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeiding
2018 944 143 141 194
Gold Medals: Nicole Louw: Athletics, represented SA at the Youth Olympics, Nina Marais: Skaak, Marnise Lambrechts: Perdesport, Marushka Bezuidenhout: Skopboks, Anja Danneels: Skopboks. Onderskeidings: Pearly Joubert (6), Graham van den Berg (6), Tobias Koehne (6), Margeaux Wassenaar (6), Jamie Pretorius (5). o/16 Rugby span verower Virseker Beker. The Flame newspaper launched. Free State Cricket Team: u/18 Nicole Slier, u/16 Jewl Churchyard. 6 Archers in SA Team.
Jaartal Skoolrol Geskryf Geslaag Onderskeiding
2019 991 172 161 179
Goue Medaljes: Anja Danneels: Karate, Irezé Fourie: Dans, Melandri de Beer: Dans. Onderskeidings: Mono Sefatsa (6), Tiaan Booyens (6), Janke du Plessis (6), Helaine Louw (5), Lesego Serero (5). Overseas Tour to Germany and Austria. Nina Ras Voortrekkers Presidentverkenner. Hokkie 1ste Span Dogters 2de in Vrystaat. Lehakwe Zwane part of SA National Swimming squad.